Wonderboom Rolbalklub
Kontak ons
Perfect DeliveryAllen JossWarwick Wealth

Wonderboom Komitee vir 2019/20 Seisoen Nancy Luther (Visie President Dames), Tommie Marais (President), Frik van Wyk (Visie President Mans), Ena Coetser (Sekretaresse) Eugene Bezuidenhout (Tesourier), Gerrie Cloete, Martie van der Merwe, Bella van Wyk, Ian Bester

Visie:
“DIE ROLBALKLUB VAN KEUSE VIR MENSE WAT ‘N PASSIE VIR DIE SPEL HET. BY WONDERBOOM ROLBALKLUB WORD ROLBAL SOSIAAL EN KOMPETEREND GESPEEL VIR DIE PURE GENOT DAARVAN”

Kompetisies en fondsinsamelingsdae uitgesluit het ons sosiale spel (plaatjiespel) op:
- Dinsdae om 09:00
- Woensdae om 14:00 (Somer) en 13:30 (Winter)
- Saterdae om 14:00 (Somer) en 13:30 (Winter)
- Rapporteer vir plaatjiespel nie later as 20 minute voor aanvangstyd

Kom skakel gerus in. Sien ons adres, padkaart en GPS koordinate hierbo.
Eerskomende geskeduleerde gebeurtenisse
Datum en TydBeskrywingWaar
Son 29 Mar 2020 09:00Pairs Playoffs (15 Ends)BGN
Dins 31 Mar 2020Schools Open 
Dond 2 Apr 2020 09:00Veteran FoursBGN
Sat 4 Apr 2020 08:30EXCO MeetingBGN
Sat 4 Apr 2020 14:00Liga 7de RonteBGN
Son 5 Apr 2020Pairs Semi and Finals (21 Ends)BGN
Son 5 Apr 2020 13:00NomadsColbyn
Dond 9 Apr 2020 09:00Veteran FoursBGN
Vry 10 Apr 2020Good FridayPublic Holiday
Maan 13 Apr 2020Family DayPublic Holiday
Dond 16 Apr 2020 09:00Veteran FoursBGN
Sat 18 Apr 2020 14:00Liga 8ste RonteBGN
Dond 23 Apr 2020 09:00Veteran FoursBGN
Sat 25 Apr 2020 14:00Liga 9de RonteBGN
Maan 27 Apr 2020Freedom DayPublic Holiday
Dond 30 Apr 2020Veteran Trips CloseBGN
Dond 30 Apr 2020 09:00Veteran FoursBGN
Vry 1 Mei 2020Worker's dayPublic Holiday
Son 3 Mei 2020 13:00NomadsVillieria
Dins 5 Mei 2020Veteran Trips Draw PublishedBGN

Kontak ons | Registreer op verspreidingslys. | Werf uitleg | Document reader | Wysig web